+27
Gastehuis in Williston

Lord Willis Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Eugene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

‘n Pragtige juweel, die moeite werd. Ons verblyf was baie aangenaam. Vriendelike ontvangs, deurgange kommunikasie vanaf bespreking tot aankoms. Etheid kan hoof aangeskryf word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige atmosfeer en mooi ingerig! Baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed. Was perfek vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Alles wat ons nodig gehad het vir een nag se oorslaap. Gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertie V
1 nag
5.0
Des 2025

Het lekker rustig gekuier. Baie netjies. Baie goeie ontvangs. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekker atmosfeer en dadelik tuis gevoel. Baie mooi gastehuis met vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons het 'n veilige oornag plekkie nodig gehad en het so lekker daar oorgeslaap. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene M
1 nag
5.0
Apr 2025

Aan die begin van die dorp, netjies, veilig, skoon en alles wat jy nodig het. Hester ontvang jou baie vriendelik, ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha O
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, met alles wat nodig is! Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Broderick H
1 nag
4.6
Aug 2025

Comfortable, neat and clean. A really comfortable stay and the host made sure everything was catered for. The WiFi was an issue at the start, but it was sorted with the help of the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Boom Street, Williston, 892, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72f55c3a1047c7bd3690ae8b2b0593a2c07c687c99522c91574c3dc9399ea0ec23de47a440ee370e01464ff74fabd98c60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Boom Street Williston 892 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.34234281156 20.915646124617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang