LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lorita's | LekkeSlaap
+11

Lorita's

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken.

Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel vir 2 en 'n sitarea. Ontbyt word by die prys ingesluit.

Eenheid 2 is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank . Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis ontbyt is beskikbaar.

Gratis Wi-Fi is beskikbaar vir alle gaste.

Doendinge in die dorp en omgewing sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk binne seisoen, en perdry in. Gerieflik naby die middedorp en slegs 'n paar minute se ry van die Garden Route-winkelsentrum af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Lorita's
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lorita's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 70, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e1926a49c652b3525743fcad2bc7fae2b778dd3bbe3bc29675567df6211601adbe19886a5dc92591aa20e211d7851c0762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 70 Kerk Street Denneoord 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.948278760421 22.470696357623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!