+29
Gastehuis in Jansenville

Lorraine's Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 49 Main Street, Jansenville, 6265, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lorraine's Guest House is in die bekoorlike dorpie Jansenville geleë en bied gerieflike verblyf.

Lorraine's Guest House bied 6 eenhede: 'n tweeslaapkamerwoonstel, 4 enkelwoonstelle en 'n sakpaskamer. Die eenhede kan bespreek word op 'n alles ingesluit- of 'n selfsorgbasis.

Die eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed en enkelbeddens en elke eenheid het 'n TV met DStv en internet-toegang. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers, verwarmers en elektriese komberse in. Die eenhede het ook tuin-uitsigte en braaigeriewe is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Jansenville bied besienswaardighede soos die Anglo-Boereoorlogfort, die Mohair Experience Museum en die Sid Fourie Historical House Museum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wendy G
5.0
Relaxing. I received a warm welcome and the room was clean and comfortable. The premises were easy to find and parking was secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Gaan beslis weer terug. Baie lekker gebly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Alwin G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Vriendelik en behulpsame gavrou.
Nov 2025
Loanie B
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable. We had a lovely stay. Lorraine was a lovely person who made us feel very welcome and went above and beyond to ensure we had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Paul B
Saam met lewensmaat
4.6
Dis was lekker. Lekker gebraai en geslaap.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 49 Main Street, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lorraine's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Main Street, Jansenville, 6265, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwWTIRhaxXere9r8D4igqyoW6KON74VtuRZvOXnH5dpgYKNcurH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 49 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -32.945073040726 24.669034774004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang