Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jansenville

3.5 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Jansenville van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Jansenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jansenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jansenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jansenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jansenville Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jansenville

Lorraine's Guest House is in die bekoorlike dorpie Jansenville geleë en bied gerieflike verblyf. Lorraine's Guest House bied 6 eenhede: 'n tweeslaapkamerwoonstel, 4 enkelwoonstelle en 'n sakpaskamer. Die eenhede k...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Jansenville

Koedoesrus is in Jansenville, sowat 172 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 84 km vanaf Graaff-Reinet. Koedoesrus is in die Noorsveld-area met unieke Spekboom- en Noorsveldplantegroei. Die gastehuis het 4 modern...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Jansenville

Bulrivier Safaris is 'n sewende generasie plaas en bied 'n tentkamp-ervaring in die Karoo. Dit is ongeveer 50 kilometer van Graaff-Reinet af geleë. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek ...

Vanaf
R846
per nag, vir 2 mense
Lodge in Jansenville

Angora Lodge bied B&B-verblyf in die dorpie Jansenville. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings en besienswaardighede. Ons bied verblyf in 8 slaapkamers, el...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Jansenville

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant is in Jansenville geleë en het 5 eenhede vir paartjies, gesinne en reisigers. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad. 3 van die eenhede is toegerus v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Jansenville

Allandale Safaris bied verblyf in bekoorlike chalets met alle maaltye ingesluit. Dit is op 'n privaatplaas in Jansenville in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf, rustighe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Jansenville

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

The Guesthouse aan die voet van die Ravelskloofpas, op 'n plaas 16 km buite Jansenville langs die R75 en bied selfsorg-verblyf aan 2 gaste. Dit is ideaal vir oornaggaste en 'n vinnige wegbreek. Dié oopplan-eenhei...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Jansenville

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Longacres Bush Camp is op 'n plaas naby Graaff-Reinet, langs die Melkrivier. Dit bied basiese verblyf in 'n lieflike omgewing onder 'n hemel doringbome. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens en '...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Huis by die Berg is op 'n afgeleë Karooplaas net 64 km vanaf Jansenville. Die afgesonderde huis laat gaste toe om die ontsnap van die besige stadslewe en laat jou toe om te ontspan in 'n rustige en vreedsame omgewi...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Karoo

Vaalkop Private Game Reserve Cottage bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek in die pragtige Karoo en huisves nie-dreigende wild. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Jansenville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]