Loskop Serene Bush Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. Gaste mag op die balkon buite die kamers rook en die asbakkies wat voorsien word, gebruik.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geen bandelose gedrag word toegelaat nie.

Geen geraas en geen partytjies word toegelaat nie.

Geen buitensporig harde musiek word toegelaat nie. Alle musiek moet teen 22:00 afgeskakel word.

As gevolg van die wild wat vrylik op die perseel rondbeweeg, moet gaste asb. by die spoedbeperking hou.

Openbare vervoer word nie op die landgoed toegelaat nie. Gaste moet met hul eie voertuig reis.

Voetgangers en fietsryers kry voorkeur in die pad.

Glasbottels is by die swembad verbode.

Weens die hoë risiko van veldbrande, mag die vuurput nie gedurende die droë wintermaande gebruik word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    9 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kranspoort Golf Club, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98dc55ab95989d0223f7d9904d06ec572cdb6eadd9b4ecb91acc88549181417b7b624ad9bf2512198102662a4c76d5fa8e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 9 mense 13 5 1 5 Kranspoort Golf Club Kranspoort 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.426114181535 29.432367914421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang