Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loskop Valley Lodge and Restaurant

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5,6 km buite Groblersdal op die R25 in die rigting van Bronkhorstspruit, Erfdeel 502 en 602 Loskop-Noord, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loskop Valley Lodge and Restaurant is in die Loskopvallei, 5,6 km vanaf die plaasdorp Groblersdal. Dié lodge bied gerieflike verblyf in die midde van subtropiese tuine en palmbome. Etes kan by 'n restaurant met 'n spesiale Sondag-buffet geniet word. Die lodge bied geriewe vir konferensies, funksies en troues.

Die lodge bied 44 knus gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n TV en 'n telefoon. Daar is 'n paar groter kamers wat ideaal vir gesinne is. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel met sekuriteitswagte op diens van 18:00 tot 06:00. Die swembad is tussen die kamers.

Gaste kan in die tuin of in die swembad ontspan of 'n drankie by die outydse kroeg met genoeg voorraad geniet. Daar is pooltafels, asook 'n grootskerm-TV. Braaigeriewe is ook beskikbaar en braaipakke kan op versoek voorsien word. Braaipakke moet ten minste met 1 dag vooruit versoek word.

Die konferensiegeriewe het plek vir 200 afgevaardigdes. Die geriewe sluit 'n oorhoofse projektor, witbord, flipkaart en 'n TV in. Met troues en jaareindfunksies is daar plek vir 200 gaste. Tafels, stoele, tafeldoeke en tafelkleedjies word voorsien, asook spyseniering en musiek.

Die lodge is 102 km vanaf Bronkhorstspruit, 91,5 vanaf Middelburg en 30,2 km vanaf Marble Hall. Die teerpad en die paaie in die omgewing is binne maklike bereik vanaf die lodge. Teerpaaie en grondpaaie is goed in stand gehou

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Loskop Valley Lodge and Restaurant
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • 5,6 km buite Groblersdal op die R25 in die rigting van Bronkhorstspruit, Erfdeel 502 en 602 Loskop-Noord, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Loskop Valley Lodge and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 344
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5,6 km buite Groblersdal op die R25 in die rigting van Bronkhorstspruit, Erfdeel 502 en 602 Loskop-Noord, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEf2udPcrU8gi6EKZi4OpfJLS1KbBK5aRzutZl1Ui04uVYxnzK9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 5.6 km outside Groblersdal on the R25 towards Bronkhorstspruit Portion 502 and 602 Loskop North 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.177170701294 29.353437906746