LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Losperd Crescent Melkbosstrand | LekkeSlaap
+17

Losperd Crescent Melkbosstrand

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R552 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis in die stil woonbuurt, Duynefontein, Melkbosstrand.

Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste in 2 kamers en die anneks-gastekamer kan op versoek saam met die hoofhuis bespreek word.

Die hoofhuis beskik oor 'n kombuis en eetarea, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed in elk en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea's het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of voor die TV met Apple TV, Netflix, Showmax n 'n DVD-speler ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n draagbare braai. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die anneks is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Apple TV, Netflix, Showmax n 'n DVD-speler.

WiFi word voorsien.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem ook asb. kennis dat die huis in 'n rustige buurt geleë is en dat lawaai na 22:00 nie toegelaat word nie.

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n entjie se stap vanaf 'n MyCiti-busroete en net 2 km van die strand af. Gaste kan in die Koeberg Privaat Natuurreservaat gaan fietsry of stap, of die Meerendal, Durbanville Hills en De Grendel wynplase 30 km daarvandaan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Losperd Crescent Melkbosstrand
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Losperd Crescent Melkbosstrand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R690
Vanaf R552
per nag (vir 2 persone)
was R690
Vanaf R552
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c935caeb326fbb46e20b23a92d1f80695f94a777287b207df416229bf7492c28eea744b4cde6d8214120168f9df5d3de505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690, nou Vanaf R552  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 31 Losperd Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.68953 18.45261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!