LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Losperd Crescent Melkbosstrand | LekkeSlaap
+17

Losperd Crescent Melkbosstrand

Losperd Crescent Melkbosstrand
Vanaf R690
R690 R552
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed in elk en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea's het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of voor die TV met Apple TV, Netflix, Showmax n 'n DVD-speler ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n draagbare braai. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hierdie eenheid word weekliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R500 is in kontant betaalbaar op die inklokdatum en sal terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Bewys van betaling moet met aankoms getoon word vir die uitstaande gelde. Losperd Crescent Melkbosstrand word een keer 'n week skoongemaak vir gaste wat langer as 'n week aanbly. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar ook nie studentegroepe, ram- of hennepartytjies, sosiale partytjies of visvanggroepe nie, aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies. Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie. As die reëls nie nagekom word nie, sal die breekskadedeposito verbeur word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Losperd Annex Melkbosstrand
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied ’n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die woonbuurt. Dit is ’n aparte kamer met ’n aparte ingang en badkamer. Daar is WiFi, ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as breekware. Daar is ook bordspeletjies en legkaarte. Die badkamer het ’n gerieflike bad en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op aanvraag beskikbaar. Die perseel is omhein en daar is veilige parkeerplek. Hierdie eenheid word weekliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R500 is in kontant betaalbaar op die inklokdatum en sal terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is. Bewys van betaling moet met aankoms getoon word vir die uitstaande gelde. Losperd Crescent Melkbosstrand word een keer 'n week skoongemaak vir gaste wat langer as 'n week aanbly. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar ook nie studentegroepe, ram- of hennepartytjies, sosiale partytjies of visvanggroepe nie, aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies. Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie. As die reëls nie nagekom word nie, sal die breekskadedeposito verbeur word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
R690 R552
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c935caeb326fbb46e20b23a92d1f80695f94a777287b207df416229bf7492c28eea744b4cde6d8214120168f9df5d3de505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690, nou Vanaf R552  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 31 Losperd Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.68953 18.45261
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!