Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lotus 5A

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Leon V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Delightful host, a great option for accommodation. Leoni is a wonderful host, super helpful and available at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leoni
Lotus 5A
Baie dankie, Leon. Dit was 'n plesier om jou hier te hê. Baie maklike gas.

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Die eenheid was gerieflik en netjies met baie ekstras. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is alles wat jy sou benodig in die eenheid. Meubels is funksioneel. Die plekkie is baie mooi en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leoni
Lotus 5A
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit vreeslik.

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Alles wat jy nodig het, baie netjies en gerieflik. Hierdie plekkie is 'n moet as jy slaapplek soek in die omgewing. Netjies ruim vir 2, alles wat jy nodig het en nog meer. Die gasvrou behulpsaam, gaan uit haar pad met ekstra verrassings in cottage. Ek beveel Lotus 5A 100% aan. Ons het lekker gebly, dankie Leoni.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leoni
Lotus 5A
Baie dankie Charmaine. Ek hoop julle vakansie was lekker en julle is veilig tuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a501fd2bd40a93fe20b82002943b95ffb04cd9c4e043809daf3e3da306e834e9249858e74e84642eb2527f8eb5a01aba70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5A Lotus Avenue, 2 Silver Oaks Place Kenleaf ext 9 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.255662720655 28.344732736236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang