Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loubad

Selfsorg
Eenslaapkamer-chalet
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n studio-slaaparea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, eetgerei en breekware in die kombuisie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-chalet
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en nog 'n slaapbank in die oop-plan area, 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die slaap-bank is in die oop-plan area. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, eetgerei en breekware in die kombuis. Die chalet het sy eie braai-area. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-chalet
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die chalet beskik oor 'n slaaparea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, eetgerei en breekware in die kombuisie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelfontein-plaas, Loubad, 0511, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78jqoPktIe1YKtV75BmmBpW6lfJgk1iz6xWdnsYjWfdq5ANiFw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Farm Middelfontein Loubad 0511 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.602213211203 28.205439439279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem