Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loubad

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Loubad
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elize F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met vriende

Wonderlike diens. Vriendelike ontvangs.

Dit was 'n plesier om by Loubad te kon ontspan. Wonderlike personeel en baie hulpvaardig. Chalets is netjies. Terrein is skoon. 'n Absolute plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay and tranquillity at its best. Henk and his wife made sure that we are safe and enjoying our stay.

I highly recommend Loubad and I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryna O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryna O
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet, veral die kinders met die klein skapie wat hul vasgehou het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innocentia T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Innocentia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

If you need a break from the city life, Loubad is your place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Saam met vriende

Rustig en veilig.

'n Pragtige plek met genoeg swemplek en speelplek vir kinders en plaasdiere wat ook sal aandag trek! Die warmbron is pragtig en het 'n heerlike lapa met lekker tafels en bankies vir piekniek hou. Ons het te min tyd hier deurgebring omdat ons 'n ander afspraak gehad het die hele Saterdag, maar is vriendelik ontvang en het lekker gebly! Die enigste ding waaroor ons wel kan kla is die gebrek aan warm water vir stort en skottelgoed. Op aanbeveling van die eienaar het ons die krane lank laat loop maar in die proses net baie water gemors met steeds geen warm water nie! Sal baie graag weer wil teruggaan - die 16 km sinkplaatpad kan erg wees en kan pla as voornemende gaste nie daarvan bewus is nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezelle V
Gesin met klein kinders

Lekker in die bos

Dit was vir ons baie lekker by Loubad. Ons moes net self die braai skoon maak. Kinders het geswem en baie lekker gespeel op klim rame en so aan. Grondpad is bietjie woes maar verder was dit heerlik daar en sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy K
Gesin met tieners

Relaxing atmosphere for me and my family.

We enjoyed our time at Loubad and the owner of the property was friendly and helpful. We will visit Loubad again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelfontein-plaas, Loubad, 0511, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78jqoPktIe1YKtV75BmmBpW6lfJgk1iz6xWdnsYjWfdq5ANiFw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm Middelfontein Loubad 0511 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.602213211203 28.205439439279