Louhallas
Beskrywing
Louhallas is in Edenvale, naby winkelsentrums, banke en 'n hele rits ander geriewe. Louhallas het 2 kothuise en 5 kamers om toeriste en sakereisigers te akkommodeer. Elke eenheid het slaapplek vir 4 of 2 gaste en 'n pragtige uitsig oor die swembad en ontspanningsruimte.
Louhallas het 'n regte plattelandse atmosfeer in die hartjie van die stad. Die konferensiesentrum kan tot 30 afgevaardigdes akkommodeer met ruimte vir 'n fasiliteerder. Die sentrum kan ingerig word om by die tipe konferensie aan te pas.
Die konferensiesentrum het badkamergeriewe, 'n waterverkoeler en lugversorging. Ander geriewe sluit 'n data-projektor, video- en DVD-speler en 'n blaaibord in. Internet is ook op versoek beskikbaar. Afgevaardigdes word soggens met tee, koffie, muffins of koekies begroet. Middagete word onder in die eetarea bedien en namiddag, word tee enkoffie saam met croissants of koekies bedien. Maaltydtariewe sal van die tipe spyskaart wat gekies is afhang.
Kenmerke
- Swembad
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Louhallas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |