Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louis Trichardt Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Louis Trichardt Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rendani N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani N

It was value for the money we paid.

The place is in a good location. Room 21 was smelling like there was someone smoking inside, and the WiFi wasn't working. We had a problem with a tap and a gecko in one of the rooms, and they immediately arranged another room for us, which was very quick. Thank you, and we will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Dit was baie lekker om daar te oornag en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Louis Trichardt Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. U sal altyd weer welkom wees hier by ons.

Louis Trichardt Lodge
Rudolf V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf V
Enkelreisiger

Veillig en nethied vir oornag.

Water is 'n probleem as daar nie krag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Louis Trichardt Lodge se terugvoer

Ons het twee ure per dag nie water nie ne ons het tans krag op alles ligte in kamers sowel as die TVs. Wanneer Eskom af is het ons nie waterdruk nie, en dit is hoogstens vir 1 drukperiode per dag.
Ons poog om ten alle tye gaste te waarsku oor wanneer Eskom gaan loadshed. Ek sê weer, al is Eskom af weer kamers se ligte en TVs. Muurproppe is dan af omdat dit batteryskade en inverterskade kan veroorsaak.
Hierdie onlangse toevoegings is teen hoë koste aangebring omdat ons besef dat plaaslike rade asook Eskom nie vir altyd in plek gaan wees nie.
Die ongerief wat die jy beval het word betreur. Ons werk hard daaraan om onder die las van 'n Eskom/plaaslike owerheid uit te kom en vra dat gaste begrip sal toon vir die algemene negatiewe plek waarheen ons almal gedryf word wanneer Eskom en Kie nie hulle kant bring nie.
Ons sal kommunikasie tussen ons en ons gaste opskerp om ongemaklike situasie te voorkom.

Louis Trichardt Lodge
Hannie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, gerieflik en skoon.

Oorslaap op pad na KNP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Louis Trichardt Lodge se terugvoer

Ons is bly dat u algehele ervaring by die Lodge goed was.

Louis Trichardt Lodge
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hlanganani-straat 52, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsxAXFJ1HZCe2LOvM8rmaffWDJdIKrK5LCbFTm3HpveiZbUPIPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 52 Hlanganani Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.0360593 29.918852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem