Lourenza Wildlife Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lourenza Wildlife Reserve is 16 km vanaf Frankfort in Vrystaat, slegs 152 km vanaf Johannesburg.

Die selfsorg-eenhede het slaapplek vir tot 21 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot die lapa wat toegerus is met DStv, kroeggeriewe, 2 boma's, 'n kombuis en tafeltennisblad.

Let asb. daarop dat Lourenza Wildlife Reserve via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. voordat hulle bespreek navraag oor die toestand daarvan doen.

Besienswaardighede sluit swem, wildritte en visvang in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lourenza Wildlife Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za