Frankfort Akkommodasie by Lourenza Wildlife Reserve | LekkeSlaap
+39

Lourenza Wildlife Reserve

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Lourenza Wildlife Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Werner R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Aaklig.

Niks was beskikbaar om te doen nie, geen perdry, geen wild, ry geen motorfietse nie. Waterdruk aaklig en die krag gereeld af.

Aiden S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aiden S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and peaceful.

Great company and prices. Only thing that was an issue is the shower that was a little to small.

Eldi V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eldi V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, pragtig skoon.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is pragtig skoon. Die gasheer het ons heel tuis laat voel. Hul kan dalk net na 'n paar klein goedjies kyk wat aandag kort, soos die handdoekhaak wat af is in die hoofslaapkamer & die kombuisdeurtjie wat wil afval.

Hugo Johannes C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Johannes C
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Goeie diens.

Anelle N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir die koue Vrystaatse winter nie.

Dit is skokkend in wat se vervalle toestand Lourenza Wildlife Reserve se swembad, tuin en geboue is. Die swembad was vuil en word duidelik net in die somer instand gehou. Die sitkamer- en kroeggedeelte was gesluit en ons het geen toegang tot dit gehad nie. Boma was onnet en het as stoorplek vir tuingereedskap gedien. Geen verwarmer in kamer om die Vrystaatse koue te verdryf nie en stukkende vensters word met toue vasgemaak. Beddegoed was netjies en gasheer vriendelik. Hulle is glad nie toegerus om gaste gedurende die winter te ontvang nie.

Elsa V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Enkelreisiger

My 2 nagte en 2 dae was vredevol.

Lourenza Wildlife is ideale omgewing om terug te kom in 'n plaasomgewing waar jy net rustig kan raak. Op die stoep koffie drink terwyl luister na die naggeluide en in jou hart vrede en rus te ervaar. Besoek aan Lourenza Wildlife het my kans gegee om nader aan my Skepper te kom met die rustigheid.

Katrien F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien F
Gesin met klein kinders

Was heerlike wegbreek op plaasatmosfeer, vriendelike hulp met alles wat mens nodig het vir wegbreekrusnaweek.

Lourenza Wildreservaat het meer gebied as wat ons verlang het. Klein herstelwerk aan groot plaashuis, (kas, spieël) in hoofslaapkamer sal 'n plus wees. Anders alles wat ons wou of kon nodig hê, was beskikbaar. Sal definitief weer gaan kuier.

Madelein V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Vol rus en vrede.

Ons het as familie saam Kersfees gehou en alles was gerieflik en gesellig. Wimpie se diens was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het vrye toegang tot die wildskamp gehad maar die diere was baie wild. Baie geskik vir groot groepe.

Jp D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Was baie netjies en het goeie diens ontvang, pragtige ligging asook omgewing.

Ryan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Gesin met klein kinders

Plaas!

Die plaashuis is 'n moet - die kinders het dit vreeslik geniet.

Chantel B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Verblyf was baie lekker, dit is net jammer dat die diere baie skrikkerig is vir mense, so mens kan nie naby hulle kom nie, dalk as gevolg van jag. Daar is 'n groot verskeidenheid diere, maar ongelukkig geen kans om naby hulle te kom nie.

Jillian B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian B
Saam met vriende

OK accommodation on great location.

Beautiful location, wonderful birdlife, great beds and bedding. No comfortable place to sit and relax.

Rudi J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basiese geriewe, alles darem skoon.

Die plek benodig bietjie opknap werk hier en daar, tog netjies en skoon. Ideaal vir oornag.

Chantelle C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer terug gaan. Al wat ek kan voorstel is meer kombuisgereedskap. Die verblyf verder was great!

Willie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Enkelreisiger

Buiten die slegte grondpad om daar uit te kom, was dit heel aangenaam!

Sien die sterre.

Helena M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena M
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

The manager's service was very good. The house was clean. More mirrors in room would be better and hooks in bathroom for towels.

Annatjie W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil en 'n ideale plekkie om sommer net te rus.

Sal lekker wees as daar so iets soos putt-putt-bane en enige sport-items is om besig te bly, veral vir die kinders.

Johannes J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Enkelreisiger

Lekker en rustig en gemaklike atmosfeer.

Regte egte plaasatmosfeer weg van die geraas, dieregeluide en die windjie wat waai laat 'n mens sommer heeltemal vergeet van al die stres.

Bentie B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bentie B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gerus en dit was heerlik.

Dit is die platteland soos jy dit op 'n plaas wil ervaar. Die ontbyt was 10 uit 10.

Annemarie K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig!

Ek sal dit sterk aanbeveel as jy van al die stadslawaai wil wegkom.

Stephanie M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was very neat and tastefully decorated.

An absolutely tranquil environment for a peaceful weekend away from the city.

Magdaleen S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Verblyf was uitstekend.

Ina Uys U - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina Uys U
Saam met vriende

Baie lekker uitspanplekkie, ruim en netjiese plekkie.

Sal dit verseker aanbeveel vir my vriende en familie. Ideaal vir 'n groot groep soos vir 'n familiefees of verjaarsdag.

Maryke O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies, stil en rustig.

Die aktiwiteite wat adverteer word is nie opgewasse nie, dis teleurstellend. Verder was alles perfek!

Keabetswe S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keabetswe S

Stay was great, the rooms were beautiful.

The stay was great, the rooms were beautiful...was only disappointed about the dirty pool. Hanneli was definitely a great host, very warm and welcoming, although the area is not my most ideal as it was quite far from everything. Great weekend nonetheless.

Elbie L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie L

Ons verblyf was 'n aangename ervaring. Die vere-duvets is 'n wenner!

Ons het baie lekker gebly en die ontvangs was ook goed. Net een voorstel: 'n spieël in die hoofslaapkamer en moontlik sepies vir dié van ons wat dit vergeet het.

Anton B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

'n Heerlike en rustige atmosfeer en niks behalwe stilte en 'n pragtige uitsig oor die damme.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S996 , Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjkxOWYzLWZlNGEtNDg3MS05ZDA1LWRmNGI5MTZmYzZlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 S996 Lourenza wildlife Reserve 9830 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -27.236388888889 28.646388888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za