+41
Selfsorg in Calypso Beach

Love, Peace and Water

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Algemeen
• Respekteer asseblief die bure in die ander eenhede.
• Uitkloktyd: 10:00. (let asseblief op die laat uitklokfooi van R180 / halfuur – minimum van R250)
• Ons het 'n paar noodsaaklikhede voorsien — soos toiletpapier, skottelgoedwassertablette, tee, koffie, suiker, room en vullissakke — om u te help om u eerste nag tuis te maak. Aangesien dit 'n selfsorgverblyf is, onthou asseblief om enige bykomende benodigdhede saam te bring wat u vir die res van u verblyf benodig.
• Die munisipaliteit maak die vullisdromme elke Woensdag leeg. Maak asseblief seker dat die munisipale vullisdromme vroeg op die dag van versameling uitgesit word.
• Noodsaaklike dienste soos tuinmaak en swembadonderhoud sal voortduur tydens u verblyf om te verseker dat die toestande optimaal bly. Ons vra dat u die eienaar se wense respekteer dat die dienste voortduur.
• Gebruik asseblief die sandemmers wat voorsien word om u sigaretstompies weg te gooi. Moenie dit in die tuin gooi nie.
• Alhoewel Langebaan 'n baie veilige vakansiebestemming is, bly asseblief bewus van misdadigers wat die geleentheid soek om gaste uit te buit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 20 093
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 093
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 20 093
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a80a8b5d895d49cd0dbf735588abac834aa1164fa66b73615b7fd5a4d25306f7bd1da6d88c70b2675f0bfd1dfcc29a6d4a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 093 per nag (plek vir 8) Casos Road Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.052823102038 18.04338943366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang