+28
Gastehuis in Desainager

Low Tide

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 138 South Beach Road, Unit 1B, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Low Tide is in Desaignager, 'n kusvoorstad in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus.

Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan ook die dag op die nabygeleë strand deurbring.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 138 South Beach Road, Unit 1B, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Low Tide het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

138 South Beach Road, Unit 1B, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b5b5fda3379bed62d98c950456b0698d0baf7e515256f05ec74a86fbad211a31a734a4b899059b770a5986f69f8f0df4ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 138 South Beach Road Unit 1B 4405 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -29.6326823 31.1407666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang