Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Desainager

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Desainager van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Desainager besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Desainager.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Desainager akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Desainager Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Desainager Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Desainager

4 Es Paradis is 'n pragtige tweeslaapkamerwoonstel op die La Mercy-strandfront. Hierdie woonstel spog met see-uitsigte en is ideaal vir gaste wat na 'n ontspanne see-wegbreek verlang. Dié woonstel is op die grondv...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager

La-Peng B&B aan die Dolfynkus, noord van Durban, bied elegante kamers wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die eienaars is 'n lieflike paartjie met 'n passie vir die gasvryheidsbedryf. Dorothy is 'n trotse Suid-Afri...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Desainager

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

Sea De La Vie 25 is in 'n strandfront-kompleks net 'n kort entjie van La Mercy-strand af en is die ideale wegbreek vir 'n paartjie. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Mercy, Noordkus

Eden Rose Manor bied 'n rustige wegbreekplek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na verblyf ver van die besiger voorstede se geraas waar die voëltjies 'n mens soggens wakker sing. Eden Rose Manor is...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

4 Dolphin Views Beachfront Villa bied selfsorgverblyf in ’n woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die strandfront van die ouwêreldse dorpie, La Mercy. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf King Shaka Internas...

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

6 Dolphin Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel langs die ongerepte La Mercy-kus met 'n uitsig oor 'n afgesonderde strand. Gaste kan vroeg soggens die son sien opkom vanaf hul privaat terras...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

208 Coral Reef is 'n selfsorg-woonstel aan die strandfront in La Mercy, langs die pragtige noordkus. Die woonstel bied slapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefare...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Genazzano, Noordkus

Seatides Rest is in Seatides Tongaat-strand geleë. Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel aangebied. Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

504 Coral Reef bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die kompleks La Mercy langs die see. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaa...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Mercy, Noordkus

Villa La Mercy Guest Suite and Chalet is net 1, 8 km van La Mercy se strand af geleë. Zen vermeng met industriële ontwerp by hierdie boetiek-gastesuites op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]