Loxton Akkommodasie by Loxton Lodge and Restaurant | LekkeSlaap
+16

Loxton Lodge and Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 193, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Loxton Lodge and Restaurant is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede.

Verblyf word in 2 slaapkamers in die hoofhuis of in 'n selfsorg-kothuis gebied. Albei slaapkamers het slaapplek vir 2 gaste en die kothuis het slaapplek vir 8 gaste. Die 2 kamers kan saam bespreek word om 'n gesins-eenheid te skep. Die kamers maak van 'n gemeenskaplike kombuis- en leefarea gebruik.

Die selfsorg-kothuis beskik oor 3 slaapkamers en deel 'n badkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eenheid het sy eie braai-area.

Daar is gratis WiFi, 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n museum en veilige parkeerplek op die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat 193, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 193, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKYgFZkuhW9fi6sChIslTTooKppXGTdmyaxykJzL6g6qYxdKDT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 193 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.476054731862 22.351703345776
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za