Lucien Sands 602

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lucien Sands 602 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die balkon en meeste kamers.

Dié woonstel is op die sesde verdieping en het slaapplek vir 6. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en lei na die balkonnetjie met 'n see-uitsig. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, maar dis ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie. Die sitkamer lei na 'n groot balkon met 'n gasbraai.

Die kompleks bied 'n hysbak, swembad en veilige, aangewese parkeerplek. Dis 3 km vanaf Margate se hoofstrand, Hibiscus Mall, restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Lucien Sands 602 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lucien Sands 602 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 198 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false