Lucky Bean Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Woodlands, Port Elizabeth.

Die woonstel het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en WiFi.

Lucky Bean Lodge is net 20 minute vanaf verskeie strande, besienswaardighede en doendinge. Port Elizabeth bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan, 4x4-roetes en 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Bird Island-vuurtoring, Boardwalk Hotel and Casino, Port Elizabeth Museum by Bayworld en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Lucky Bean Lodge sluit in:

1 x Dubbelbed
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lucky Bean Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za