- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lucolo Palace B&B Aliwal North is in die hartjie van Aliwal-Noord. Dit spog met 'n mengsel "vintage" en moderne afwerkings en is ideaal vir oornagverblyf.
Gaste kan kies tussen 3 ruim kamers met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Aktiwiteite op die dorp sluit 'n besoek aan die museums, die spa, die natuurreservaat, restaurante en die winkelsentrum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Samora Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 75 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Lucolo Palace het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang