LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lucolo Palace B&B | LekkeSlaap
+22

Lucolo Palace B&B

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Lucolo Palace B&B
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gerhard S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Besigheidsreis

Great, safe place, would have loved to have a microwave to warm up food.

I won't recommend sharing a room as it is very small.

Lida V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n welkome heenkome ná 'n lang dag!

Die area self in Mthatha was nie so lekker om in rond te beweeg nie, want ons het eers in die aand gearriveer. Maar die oomblik toe ons by Lucolo Palace se hek in is kon ons ontspan en het ons nie vir 'n oomblik eers onthou van ons vroeëre bekommernis nie. Hulle kon ons dadelik help en ons kon ons betaling voltooi met die gemak van 'n kaartmasjien. Die personeel was baie behulpsaam. Die kamer en badkamer was pragtig, gemaklik en silwerskoon. Ons het heerlik geslaap!

Pieter H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Besigheidsreis

Gemaklike beddens en skoon.

Ligging is 'n probleem, baie swak area. As ek in die dag daar gekom het sou ek 'n ander plek gaan soek het.

Danelle J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle J
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Pragtige gastehuis, maar teen 21:00 het hul ons een kamer vir ander gaste gegee (al sê hulle mens kan inklok tot 23:00). Baie swak diens in daardie opsig.

Lucolo Palace B&B's terugvoer

Good day,

Thank you again for staying with us and we are very sorry for the inconvenience at that time, it was a mistake caused by lack of communication that will never happen again. We really really sorry please accept our apology as we humbly apologising.

Regards,
Tandiswa

Lucolo Palace B&B
Pieter V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Plek is baie netjies, skoon en modern. Die ligging mag mense beïnvloed om nie daar te bly nie. My vrou was baie skepties toe ons die plek nader.

Wynand B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Besigheidsreis

Skoon, netjies net die persoon by ontvangs verstaan nie Engels goed nie. GPS-koördinate verkeerd op e-pos ontvang. Opgeëindig in middel van nêrens.

Goeie waarde vir geld as jy net slaapplek soek vir die nag.

Lucolo Palace B&B's terugvoer

Good Day

My apologies for any inconvenience that has happened on that day t o our valued guests.

Lucolo Palace B&B
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 53, Norwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYzg5NGFhLTllNTgtNDRiZC1hMjNkLTRiN2FjNTRhOWE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 53 5th Avenue Norwood 5100 Oos-Kaap 086 999 0018 09:00-23:00 10:00 -31.5775886 28.7870109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!