Luderitz Accommodation and Backpackers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schinz-straat 7, Luderitz, 0000, Karas
- Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luderitz Accommodation and Backpackers bied bekostigbare selfsorgverblyf aan gesinne, toeriste, rugsakreisigers en sportreisigers in Luderitz.
Daar is verblyf in verskeie soorte kamers wat elk slaapplek aan 1 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens en het elk toegang tot 'n gedeelde badkamer of 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens en WiFi is beskikbaar.
Die gemeenskaplike kombuis het 'n tweeplaatstofie, 'n oondjie, mikrogolf, yskas, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan in die eetarea geniet word. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV met DStv en 'n biblioteek waar gaste hul boeke kan uitruil.
Daar is braaigeriewe en parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is.
Luderitz Accommodation and Backpackers is in 'n stil systraat en net 'n paar honderd meter vanaf verskeie winkels, banke, landmerke, koffiewinkels, restaurante en besienswaardighede soos die Luderitz Museum, die Felsenkirche en die Evangeliese Luterse Kerk. Gaste kan die spookdorp, Kolmanskop, besoek, op landskapritte gaan en ander plekke van belang soos die strandmeer en Diazpunt besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Schinz-straat 7, Luderitz, 0000, Karas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schinz-straat 7, Luderitz, 0000, Karas