Ludiaana Guest House
Opsomming van Resensie
Andre N - Des 2019
Gemiddeld
Bad service.
Ludiaana Guest House's terugvoer
We are sorry to hear that. Due to heavy rains, we had problems with our security gate as explained to our customer. The first morning the client arranged that he will be late and we locked the gate after he arrived that same evening. We wish he arranged with us that he will come back at 2:00 in the next morning in order for us to unlock the gate for him.
Deon S - Sep 2019
Gemiddeld
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerLudiaana Guest House's terugvoer
Goeiedag Deon,
Baie dankie vir jou terugvoer. Die gastehuis is onder nuwe bestuur en ons het gelet op jou besware en het dringend aandag gegee daaraan.
Ons hoop om jou en jou gesin weer hier te verwelkom en aangenaam te verras.
Vriendelike groete
Ludiaana Gastehuis
Nadia N - Jun 2019
Gemiddeld
Privaat en stil.
Ludiaana Guest House's terugvoer
Goeiedag Nadia,
Ons wil met jou meedeel dat die gastehuis onder nuwe bestuur is. Ons hoop om in die toekoms jou terugvoering van "goed" na "baie aangenaam" te kan verander.
Vriendelike groete
Ludiaana Gastehuis
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Horace Cameron-straat 7, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom