Luiperdskloof Safaris
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mathieu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Thebi M - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Helena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, mooi! Het die kuier baie geniet!
Mitch P - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend, veilig, vriendelik, skoon natuur dam en riviere.
Johanna M - Nov 2023
Algehele gradering
A perfect place to be.
Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige kuier met alles wat nodig is.
Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer in die bos, sal beslis weer gaan.
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Annemare V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig en veilig.
Lerato C - Apr 2022
Algehele gradering
I enjoyed everything. Except for the game drive; the car broke down and we had to cancel.
Riaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay and lodge is perfect. Only the bathrooms that need a bit of a upgrade.
Marzanne W - Des 2021
Algehele gradering
Ideal weekend relaxer.
Maryke S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons en ons kinders en kleinkinders het ongelooflik lekker gekuier.
Belinda V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Ellen M - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Douw S - Okt 2020
Algehele gradering
Ek het gegaan om swartwitpense af te neem en dit was heerlik.
Keabetswe N - Des 2019
Algehele gradering
The place was clean, hospitable and very private. The vast number of animals are all around the farm, very beautiful.
Kobus B - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Terry H - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, friendly hosts, good fishing.
Clive D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, maar slegs vir 4x4.
Denise S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, gasvrye personeel, lieflike uitsig, pragtige verblyf. Pragtige wild. Was net 'n plesier om daar te wees.
Lees meerShimone P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Monique V - Apr 2018
Algehele gradering
Beter in werklikheid as op foto's.
Dion V - Des 2017
Algehele gradering
Sal weer besoek, voorwaar 'n plesier, goeie diens en vriendelikheid!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Naaupoort Plaas 518kr, Modimolle, Modimolle, 0510, Limpopo