Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lunamè's

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 2 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeskilpadstraat 4, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R935 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lunamés is 'n lieflike selfsorgeenheid net 'n paar treë vanaf die pragtige Goue Myl-strand in St. Helenabaai en is ideaal vir 'n privaat wegbreek weg van die stad se gedruis.

Die kothuis het 'n hoë plafon en is geskik vir 3 gaste. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kampkot vir babas is beskikbaar op versoek.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en gaste kan hul maaltye om die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die knus sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan by die lessenaar werk.

Glasdeure lei na 'n ingeboude braai waar gaste kan sit en na die golwe luister. Lunamè's is langs die eienaar se huis geleë, wat hulle beskikbaar stel vir enige navrae tydens gaste se verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Lunamè's sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Lunamè's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 1

Ligging

  • Seeskilpadstraat 4, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lunamè's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeskilpadstraat 4, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f065820a6c26e7d8b0c2fa042c1e322f5ccaad2c6fb8f12b4ae4b2895d8f168987a4b9a307f339e5dab13bfeced0d774a7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 4 Seeskilpad Street Lampiesbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.72163504724 17.962874199107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem