Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lunar Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lunar Accommodation bied gerieflike verblyf in 3 oopplan-tuinwoonstelle op die eienaar se erf in Gqeberha (Port Elizabeth).

Lunar 1 Selfsorg Akkommodasie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Lunar 2 is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek aan 2 gaste bied. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV en buite is daar 'n beskutte sitarea. 'n Enkelbed kan vir 1 persoon voorsien word mits daar vooraf gereël word.

Lunar 3 is 'n privaat kamer met 'n badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed kan op versoek vir 'n derde gas voorsien word. Verder het die eenheid ook 'n TV, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Buite is daar 'n sitarea waar gaste kan ontspan.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Lunar Accommodation is sentraal geleë naby die Greenacres Winkelsentrum en hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Lunar Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoofstraat 36, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lunar Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb502bfb3954d8889b0a80c414f20246ece0bfd284bcd56142fd265c2c3906e84a6cc8ec512deefef8bd89820008b1de0cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R390 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 36 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.975004393313 25.594834407707