Lupela Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkly-Oos af.

Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 16. Daar is braaigeriewe, 'n daaglikse skoonmaakdiens op versoek, en linne en handdoeke word voorsien.

Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Die area bied ongelooflike uitsigte en het diverse plantegroei en wild. Daar is 8 bergpasse en 'n aasvoël-broeikolonie, Dié bergpasse sluit die hoogste grondpad in die land in en dis ideaal vir 4x4. Dis sluit Naudessnek, Carlisleshoekpas, Volunteershoekpas, Lundeansnekpas, Joubertspas, Barklypas en Otto du Plessispas in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lupela Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za