Gastehuis in Kirkwood

Lupus Den Country House

Homestead 2
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n haardroër, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat 'n selfry-wildrit in die Addo-olifantpark wil onderneem kan met die instansie reël dat 'n ervare, privaat gids hulle op 'n 4 of 8 uur lange safari vergesel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Homestead 1
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n haardroër, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met privaat ingang na die slaapkamer en 'n uitsig oor die pragtige tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat 'n selfry-wildrit in die Addo-olifantpark wil onderneem kan met die instansie reël dat 'n ervare, privaat gids hulle op 'n 4 of 8 uur lange safari vergesel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis Kingfisher 4
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Daar is 'n ekstra bed vir 'n ekstra gas. Die kothuis het 'n badkamer met 'n bad en dubbel-instapstort, sowel as 'n dubbel-buitestort. Daar is 'n sitarea met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, toiletware en 'n kluis. Die kothuis het ook 'n privaat tuin-ingang en 'n stoep met 'n bank, tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat 'n selfry-wildrit in die Addo-olifantpark wil onderneem kan met die instansie reël dat 'n ervare, privaat gids hulle op 'n 4 of 8 uur lange safari vergesel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis Oriele 5
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Die kothuis het 'n badkamer met 'n bad en dubbel-instapstort. Daar is 'n knus sitarea met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, toiletware en 'n kluis. Die kothuis het ook 'n privaat tuin-ingang en 'n stoep met gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat 'n selfry-wildrit in die Addo-olifantpark wil onderneem kan met die instansie reël dat 'n ervare, privaat gids hulle op 'n 4 of 8 uur lange safari vergesel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis Hoopoe 6
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 3 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir gesinne en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Gaste kan tussen 'n dubbelstapelbed, 'n enkelbed of 'n houtbababed vir babas of jong kinders kies. Die kothuis het 'n badkamer met 'n bad en dubbel-instapstort. Daar is 'n sitarea met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, toiletware en 'n kluis. Die kothuis het ook 'n privaat tuin-ingang en 'n stoep met 'n bank, tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat 'n selfry-wildrit in die Addo-olifantpark wil onderneem kan met die instansie reël dat 'n ervare, privaat gids hulle op 'n 4 of 8 uur lange safari vergesel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Ernon Way, Lupus Den, Addo, Sunday's River Valley, 6115, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdee9a81a4f07e3fd63a53220f32700d92a4990b129c2c49caf8ba328696c00a911d4d13b10194f260f72c02e9ee06a44a3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 070 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Ernon Way, Lupus Den Addo 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.445961 25.5661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang