Lush Private Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Eenhede met berg-uitsig
Luukse verblyf, maaltye, tee, koffie, koeldrank, plaaslike bier, wyn en drank, kroegie in kamer, 2 wild-doendinge per dag met drankies en peuselhappies, asook WiFi.
Eenhede met bos-uitsig
Luukse verblyf, maaltye, tee, koffie, koeldrank, plaaslike bier, wyn en drank, kroegie in kamer, 2 wild-doendinge per dag met drankies en peuselhappies, asook WiFi.
Belasting en Ekstras
Die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Besprekings 45 dae of meer voor die inklokdatum, volle betaling binne 1 week na die bespreking.

Tarief sluit nie die volgende in nie: Fooitjies, ingevoerde bier, wyn en ander drank. Lush Boutique-uitgawes, Black Rhino Wildreservaat-ingangsfooi is R80 per volwassene per nag; R35 per kind, 4 tot 11 jaar, per nag, ander doendinge en vervoer.

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 13 jaar betaal 40% van die deeltarief.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
30 tot 45 dae voor die inklokdatum: 25% van die volle gekwoteerde bedrag
15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 80% van die volle gekwoteerde bedrag
1 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag.

Gaste wat na Lush Private Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za