Northam Akkommodasie by Lushof Gasteplaas | LekkeSlaap
+16
+16

Lushof Gasteplaas

18 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 58 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo

Beskrywing

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam.

Daar is 28 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die eenhede het gemaklike enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar. Wasdienste is beskikbaar indien nodig. Daar is ook restaurantgeriewe vir ontbyt en aandete.

Gaste wat hier in Northam kom kuier kan hulle ook 'n besoek aan Marakele Nasionale Park en die Waterberg of Pilanesbegr Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Lushof Gasteplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
  • Gaste dink Lushof Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Northam Limpopo
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlZjg5ZDY5LWUyODMtNDU1Yi1iMDcxLTVhNTcyM2QzY2Y5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4.7 Plot 63 Wildebeeslaagte 2526 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.984694444444 27.249305555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za