Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lusthof Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lindrie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Lusthof Selfsorg
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elizma D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Enkelreisiger

Most stunning views.

Lusthof has amazing views and a beautiful although long gravel road to reach. I drove easily with a smaller car, but think that if there has been heavy rain it might have been much harder. The cottage is old but transports you into a different place and the silence soothes your soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery. Comfortable bed.

Cute little cottage. Good value for money. Perfect for an overnight rest. Friendly hosts who went out of their way to bring us some milk. A fresh coat of paint and new curtains would improve even more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolut fantasies en waarde vir jou geld.

Vir 'n heerlike ontspanningsnaweek in die natuur. Die akkommodasie is fantasties, die gasvryheid wat mens daar beleef is onbeskryflik en altyd aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lusthof Selfsorg se terugvoer

Ons is baie bly, jul is altyd welkom en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Lusthof Selfsorg
Hendrik P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oor geslaap op pad na die kus.

Dis 'n ou plaasopstal wat redelik skoon gelyk het met aankoms. Die probleem het begin teen 21:00 toe die water skielik op hou vloei het terwyl ek vol seep onder die stort gestaan het. Ons het die eienaar probeer bel maar geen respons of terug bel na twee dae. n Vlermuis het heel nag in die huis rond gefladder. Ons het 06:00 net gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Gesin met tieners

Oulike huisie.

Ouwêreldse bekoring. Voel of mens ontsnap uit die gejaag en teruggevoer word in tyd. Die uitsig vanaf die voordeur is prentjiemooi. Vriendelike gasvrou. Die huisie is egter nie vir langerige mense, ons moes buk om by vertrekke in te gaan. Lekker sjerrie as verwelkoming is 'n aangename verrassing. Vat jou eie koffie vir volgende oggend saam. Die vlermuise in die huis het ons bietjie laat skrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilco V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco V
Enkelreisiger

Was vreeslik lekker.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair P
Gesin met klein kinders

Enjoyable stay in magnificent surroundings in an beautiful, authentic farmhouse.

We enjoyed our overnight. The scenery is spectacular and the accommodation is authentic, farm-style yet very clean and comfortable. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Gesin met klein kinders

Quirky house with authentic antique furniture and fixtures.

A great relaxing place for a stopover, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venesca S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesca S
Gesin met tieners

Baie besonders. Baie stil en rustig.

Dit is 'n baie besonderse bestemming in 'n rustige plaasomgewing. Die huisie is gerieflik vir 'n gesin van 4. Dit het alles wat nodig is vir verblyf. Lekker gekuier en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjeerd D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjeerd D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ruimte en stilte is die grootste bonus.

Al het hierdie ou huisie heelwat krake en sluit nie al die deure perfek nie is dit tog 'n pragtige oornagplekkie. Sou graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Warm mense wat ons baie welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna B
Gesin met tieners

Peaceful stopover.

It is always a pleasure to stay over at this quaint cottage with it beautiful views and very friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anri D
Gesin met klein kinders

Interessant!

Die omgewing is pragtig en dit was 'n ervaring om op 'n werkende plaas te bly. Geen koffie/tee of hout is voorsien nie, wat volgens my nie baie goeie waarde vir geld is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBGhfexTYkeEsYrimpfezgFKxzbscsyZiw4PvT84Wv5gAvcKPX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 Groenhoek Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.301943631644 27.201040685177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem