LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luukse Vakansiehuis in Strand | LekkeSlaap
+14

Luukse Vakansiehuis in Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greystraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Luukse Vakansiehuis in Strand is net 800 m van die strand af.

Dié huis is modern gemeubileer en ingerig vir 6 mense. Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 ekstra groot enkelbeddens in die derde slaapkamer. Twee van die kamers het en suite-badkamers (die een badkamer het 'n stort en 'n bad en die ander een het net 'n bad). Die derde badkamer het 'n bad en stort. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Geniet 'n maaltye by die eetkamertafel of die ontbyt-toonbank nuttig. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en WiFi-toegang. Hout word voorsien vir die binnebraaiplek. Verder is daar 'n gasbraaier buite en parkeerplek vir 2 motors agter 'n hek.

Die Strand het verskeie restaurante, en gaste kan gerus ook 'n draai maak by die plaasmark, Strand Waterworld, en natuurlik die pragtige strand. Wêreldbekende wynplase is ook net 'n klein entjie se ry van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Luukse Vakansiehuis in Strand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Greystraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luukse Vakansiehuis in Strand het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greystraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiY2Y0ZmYwLTQxOGItNDllOC1hMmJmLWMzOWU4NGYwMDNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850  per nag(plek vir 6) 1 5 1 5 42 Grey Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-22:00 10:00 -34.10638 18.82747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!