Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaarde of gestremde gaste nie.
- Die eenhede is naby mekaar, so harde musiek of uitermatige geraas tussen 22:00 en 07:00 word nie toegelaat nie. Enige geraas vanaf die balkonne trek nogal ver, so gaste moet dit asb. in gedagte hou.
- Daaglikse skoonmaakdienste is van Maandag tot Vrydag beskikbaar.
- Partytjies is verbode.
- Gaste sal die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die kompleks se beheerliggaam opgestel is, aanvaar.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldierbeleid:
Honde moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Troeteldier-eienaars moet agter hulle honde gaan skoonmaak.
Gaste moet sorg dat hulle honde nie onnodig blaf nie.
Honde mag nie alleen in die verblyf gelos word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umvoti Street, Sovereign Sands 44, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang