Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Ocean View

Selfsorg
La Lapa
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Lapa is 'n ruim oopplan-woonstel. Dit het 'n lieflike uitleg en spog met baie natuurlike lig wat die kamer vul. Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Kraakvars wit linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Dit lei na 'n stoep met asemrowende see- en sonsondergang-uitsigte. Hiér kan gaste die pragtige natuurskoon geniet en ontspan. Hierdie woonstel het 'n privaat binnehof, met 'n vuurput wat warmte en atmosfeer by die aande voeg. Gaste kan saam met geliefdes vir 'n gesellige ervaring om die vuurput bymekaarkom, die knetterende vlamme geniet en malvalekkers braai. Dié woonstel spog met 'n plonspoel wat perfek vir warm dae is. Gaste kan in die privaatheid van hierdie klein oase ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Rook is binne die eenhede verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Med
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Med is 'n modern ontwerpte oopplan-woonstel wat 'n toevlugsoord van gerief en styl is. Dit spog met 'n panoramiese see-uitsig wat gaste sal betower. Dié smaakvol oopplan-slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige en suite-badkamer met 'n oop reënstort in die middel van die badkamer, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Kraakvars wit linne en handdoeke word voorsien. Die moderne kombuis is perfek vir fynproewersmaaltye of om skemerkelkies by die kroegtoonbank te geniet. Dit is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het sagte sitplek, 'n slim-TV met toegang tot Netflix en 'n knus kaggel. Die stoep spog met asemrowende berg- en see-uitsigte wat gaste sal bekoor. Gaste kan by die swembad ontspan twerwyl hulle die son en die skoonheid van die omgewing geniet. Die stoep is die perfekte plek vir 'n buitelug-eetervaring, romantiese aande, of om met 'n drankie in die hand te ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Rook is binne die eenhede verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe426829095541f51d3ab43af8e2294d235f2e5008808710fc35f3292dc55a8275104896f4c45796886a539c0b8467c229038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 6 Ferdinand Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0451675 23.3614457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem