Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Pinelands

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxurious Pinelands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindsy D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsy D

Die plekkie is pragtig en nuut oorgedoen. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Alles wat jy benodig en meer is in die woonstel. Sal dit beslis aanbeveel.

Ons woefie is selfs toegelaat by die netjiese, skoon verblyf. Adrian en sy ma is baie toeganklik en het ons selfs gehelp om doendinge en plekke wat ons moet besoek aan te raai. Adrian het selfs met vertrek ons gehelp kyk vir die beste roete na ons volgende bestemming. Die woonstel is baie gerieflik toegerus met kwaliteit beddens, beddegoed sowel as die kombuistoebehore. Ons was aangenaam verras toe ons 'n boodskap ontvang wat bevestig dat ons heelwat vroeër kan inklok as die gewone inkloktyd met uitklok het hulle ook aangebied dat ons later kan vertrek sou ons dit benodig. Die plekkie is gerieflik geleë en baie sentraal aan vele besienswaardighede. Die woonstel is lekker privaat en stil, die lugverkoeling is 'n bonus op lekker warm dae. Dankie vir al die lekker bederfies dit was 'n groot verrassing. Mens hoef basies niks te pak om saam te vat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 550
R2 550 R1 403
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 550
R2 550 R1 403
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 550
R2 550 R1 403
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 11, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd751835479e9367c964dcf341b616c54a637e87c6a6ac190dbbb27f9ad8cb63aa27c3a45b9caf52ebc524abf952c9c8791f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R1 403 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -33.943393558266 18.494733807375