LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxurious Sanctuary | LekkeSlaap
+27

Luxurious Sanctuary

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sanctuary, Marularylaan 27, Zimbali Coastal Eco-landgoed, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxurious Sanctuary is pragtig gemeubileer en is op die veilige Zimbali Coastal Eco-landgoed in Ballito geleë.

Dié selfsorg-eenheid het travertynteëlvloere. Die huis het 'n watervfonteintjie by die voordeur, daar is 'n dek met 'n see-uitsig, en dis op een van die beste gholfbane ter wêreld geleë. Die eenheid het 'n uitsig oor die woud en see. Alles van badhanddoeke tot 'n skottelgoedwasser word voorsien. Daar is voëls en bosbokke in oorvloed en ook muishonde onder die dek!

Daar is slaapplek vir 6 gaste, en die eenheid is effens verhoog. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en bidet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping, en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n gastehuis op die perseel.

Die huis het 'n aparte TV-kamer met skuifdeure wat lei na 'n patio. Die tweede slaapkamer lei na 'n sondek met sonstoele.

Die kombuis is ten volle toegerus met moderne toestelle, soos 'n dubbeldeur-yskas met 'n water- en ysmasjien, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV (40”) met sekere DStv-kanale. Die eenheid het lugversorging regdeur die huis. 10 GB WiFi is beskikbaar per week.

Buite is daar 'n dek met 'n plonspoel (nie 'n Jacuzzi of verhit nie) en braaigeriewe. Daar is 'n dubbelmotorhuis met 'n elektriese deur. Die eenheid word voor aankoms en met vertrek ontsmet en skoongemaak.

Al die landgoed se geriewe is beskikbaar aan gaste. Daar is 'n gholfklub, muurbalbane, 'n kinderswembad en die Valley of the Pools met direkte toegang na die privaat strand met sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxurious Sanctuary sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Luxurious Sanctuary
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • The Sanctuary, Marularylaan 27, Zimbali Coastal Eco-landgoed, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxurious Sanctuary het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sanctuary, Marularylaan 27, Zimbali Coastal Eco-landgoed, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfxYeNFVGCoLVuvhIpwfpGwWvy37mcztLpGKaS21BYm3SlX25R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 27 The Sanctuary, Marula Drive, Zimbali Coastal Eco Estate 4301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.54840686405 31.189159544663
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!