Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Andringa Walk Apartment 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Andringa Walk Apartment 21 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook 500 m vanaf Universiteit Stellenbosch en naby verskeie wynplase in die Kaapse Wynlande.

Die ateljeewoonstel het lugversorging, 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste wat langer bly.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. 'n Skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Andringa Walk Apartment 21 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxury Andringa Walk Apartment 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Andringa Walk Apartment 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoS0TP9MhQcWwWsMRLWc3GqlnVjzKnpN5vW7TrX0R83aFdKNNlC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Andringa Walk Apartments Andringa Street 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93449455246 18.860499858856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem