by Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa | LekkeSlaap
+29

Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2022 tot 10 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 R2 655 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa is 'n gewilde selfsorg-dakwoonstel langs die kuswoud en net 100 m vanaf Perissa-strand in die veilige Santorini-landgoed, Ballito geleë. Hier word gaste meegevoer met die woonstel se sjiek styl, balkonne wat reg rondom die woonstel strek en ononderbroke uitsigte oor die Dolfynkus.

Die dakwoonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al drie slaapkamers het lugversorging en see- en strand-uitsigte.

Die hoofbalkon het buitemeubels waar gaste kan eet, 'n Weber-braai en sonstoele. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n ysaks-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, 'n droër met 'n lae temperatuur, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste wat kan verbreed tot daar sitplek vir 8 gaste is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die ligte sonkamer dien as 'n tweede sitarea en spog met see- en kusuitsigte oor die Tugela-riviermond. Daar is lugversorging deur die hele woonstel.

Gaste kan die privaatheid van hierdie woonstel geniet met toegang tot al die voordele van die Santorini-landgoed. Die landgoed word beveilig met heinings en geslotekringtelevisie. Dit bied ook toegang tot die strand, het 'n selfhelpwassery, 'n gemeenskaplike braai-area, tennisbane en 'n klimraam vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Beach Penthouse @ 8 Perissa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02b84551c786784a60a3707a342e391e289b9166916437a1dbcf9367c19b53a9c7b1481f45859bc8917a149ec29b9ae30328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950, nou Vanaf R2 655  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Ocean Drive 8 Perissa, Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.525465669569 31.226596047989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem