2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lady Bea Cresent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
36 @ Brookes is 'n ateljeewoonstel op die strandfront by Brookes Hill Suites in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth).
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Daar is 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, lugbraaier, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste waar gaste maaltye kan geniet. Daar is 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Die dubbeldeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet. Die eiendom bied 'n lieflike, gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en is 100 m vanaf die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 266
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lady Bea Cresent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 36 @ Brookes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lady Bea Cresent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang