LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxury Cottage | LekkeSlaap
+14

Luxury Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 245 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang.

Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 groot slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die groot kombuis is met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n tafel met 4 sitplekke. Die sitarea het 'n platskerm-TV.

Die kothuis het 'n privaat tuin, alarmsisteem en elektriese hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Luxury Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 245
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 245
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK6Y1wxUNNbEX8KXXcwaFgoneDigXWzZ8DBSNW7ztdo9B5Ghs2z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 245  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 62 Harcus Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.17753 28.147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!