Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse is 'n luukse, gerieflike en elegante dubbelverdieping-selfsorghuis in Marlothpark aan die oewer van die Krokodilrivier, oorkant die Krugerwildtuin. Die eiendom is 390 km vanaf Pretoria, 17 km vanaf die Krokodilbrug van die Krugerwildtuin, en 22 km vanaf die gewilde Kambaku-gholfbaan in Komatipoort waar die 2 rivier ontmoet en die Lebomboberge die visarend se roep eggo.

RiverHouse het fyn afwerkings en elegante geriewe. Die huis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n sit- en eetarea bo, asook 'n kombuis- en eetarea onder.

Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens in een en 'n dubbelbed in die tweede een, en albei het en suite-badkamers.

Die boonste sitarea het lugversorging, genoeg sitplek, 'n yskas-vroeskas, 'n etenstafel en stoele. Die sitarea lei na 'n beskutte balkon met buite-sitplekke, 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n plafonwaaier en 'n kaggel. Die balkon bied uitsigte oor die rivier.

Die onderste kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die aparte opwasarea het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het lugversorging, 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, en 'n dagbed.

Daar is 'n lapa met meubels en 'n vuurput met sitplekke buite. Daar is ook 'n plonspoel met sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 30

Jaar gelys 2

Ligging

  • Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeiweg 1814, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf814c0cdba0115e1027c7cd3c1808f7a5effecb796a40c491bdaed6ca294d540d288ed62ab5af1607fafc529c80762f2a27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1814 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.3360434 31.7808868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem