+28
Selfsorg in Tamboerskloof

Luxury Mountain View Haven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,507.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Vir verblyf van langer as een week word 'n hoflike skoonmaakdiens gedurende die verblyf verskaf. Bykomende skoonmaak- en/of linnedienste kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word, indien nodig.
Let asseblief daarop dat die swembad weekliks skoongemaak word soos nodig, en skoonmaak kan plaasvind tydens 'n gas se verblyf. Alles word gedoen om enige ontwrigting tot 'n minimum te beperk.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 5 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 141
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 141
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 141
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Albert Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabf4116018a24cb2c58a6b15b61a3fa32c40ad7bb1c9ebd73fedf621fffd7b0c3e1803f1e3f50734f276a13acd1933fe9c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 140 per nag, vir 4 mense Albert Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.928557 18.402676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang