Luxury Tiny Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. die eiendom, diere, natuur en mense respekteer.
Indien enigiets breek, sal gaste vir die koste van die skade verantwoordelik gehou word.
Let dat geen troeteldiere op die beddens of meubels of in die warmbad toegelaat word nie.
Geen ongemagtigde besoekers word toegelaat nie, maar sal R690 per persoon gehef word.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs in aangewese areas toegelaat.
Beperk geraasvlak. Geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Maak seker die huis is skoon en netjies wanneer julle vertrek.
'n Skoonmaker is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Wild kan gevaarlik wees. Moet asb. nie probeer om die wilde diere te vryf nie en wees op die uitkyk vir slange, skerpioene en spinnekoppe.
Veldbrande is 'n wesenlike gevaar in die omgewing.
Wees asb. versigtig wanneer julle sigaretstompies weggooi en wanneer julle die braai gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang