LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Pretoria

Luxury Tranquil Treehouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Letitia K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was net 'n eendag oornag kuiertjie maar het elke oomblik ten volle benut. Ons het baie lekker gebly! Die plek kan hoogs aanbeveel word. Jemma is 'n fantastiese host. En haar werker is wonderlik. Hulle het uit hul pad gegaan om dit spesiaal en lekker te maak. Hulle het alles wat jy nodig het, van handdoeke tot speserye. Ons sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ongani M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great stay and perfect location. Lovely stay, the place is clean and I'd highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teddy M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

This place was exactly what we were looking for, comfortable, very clean and cosy. It was a beautiful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Worth every penny and a must-have experience. Fantastic, the place is beautiful and everything was provided. Estelle has gone out of her way to make us feel special and all the little extras were much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Het dit geniet. Baie rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thokozile N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Serenity. Calm, quiet, clean, amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus vir jou siel. En plek om jouself te vind. Die verblyf en ervaring word aanbeveel vir elke paartjie. Om die plek te besoek is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jemma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3186 Achilles Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd29d59d7cec3d9f28daee32422af801b7d75e0344500f0d679b3f67ce17f6c75d6cb52e0fb74dfe850e4a6f0f24085fe3626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3186 Achilles Road Zwavelpoort 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.822624367038 28.360679359811
Soek in 'n groter streek