Luxury Villa Big Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen harde geraas, harde musiek en geen partytjies word toegelaat nie.
Nie meer as 8 gaste word toegelaat nie, tensy vooraf reëlings vir bykomende gaste getref is.
Geen troeteldiere nie.
Geen rook binne die huis nie.
Maksimum 2 motors word toegelaat.
Los asseblief die huis in 'n netjiese toestand, vry van vuil skottelgoed. Stel ons asseblief ten minste een dag voor vertrek in kennis van enige skade of as addisionele diep skoonmaak van enige meubels en stoffering nodig mag wees, sodat ons die huis kan voorberei vir die volgende gaste se gemak en genot.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Seahorse Lane, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang