LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lynhill Self-Catering Apartments | LekkeSlaap
+45

Lynhill Self-Catering Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Topaz
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Onyx
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Dusk
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Ruby
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Garnet
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Aqua
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Emerald
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Diamond
Selfsorg. Volledige toegeruste kombuis om maaltye voor te berei.
Huisreëls

Let asseblief op dat gaste aanspreeklik gehou sal word vir enige breekskade en verliese gedurende hul verblyf by Lynhill Self-Catering Apartments. Gaste sal die kostes moet dek vir die vervanging van beskadigde/verlore items en geriewe. Gaste betree die perseel op hul eie risiko en geen persoon of persone wat in beheer van Lynhill Self-Catering Apartments is of enige van die bestuurders, sal verantwoordelik gehou word vir enige skade, verlies, diefstal of besering van enige persone of hul eiendom gedurende verblyf hier nie.
'n Strykplank en strykyster is beskikbaar op versoek by die kantoor.
Komberse en hangers word ongelukkig nie voorsien nie, onthou asseblief om jou eie te bring.
Toiletpapier word voorsien.
Genoeg opwasmiddel vir een dag word voorsien.
Garnet, Aqua, Emerald en Diamond se tariewe is gebaseer op 6 persone per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NDRjMmYwLTk4YmMtNGQxOC1hYjkxLTBiMWIwMTY0ODQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 34 Maritz Street Dagbreek 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.963577262481 26.742840233135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!