LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lyon Paradise | LekkeSlaap
+8

Lyon Paradise

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Lyon Paradise
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Johan P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die dame by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

Lyon Paradise's terugvoer

Baie dankie vir ons pragtige resensie, Johan. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer!

Lyon Paradise
Hannah T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T

Gerieflike kamers.

Uitstekende verblyf vir ons familie gewees. Kamers is pragtig en skoon. Izelle was baie vriendelik met ontvangs. Dankie Lyon Paradise!

Lyon Paradise's terugvoer

Hannah, baie dankie vir die pragtige Review. Dit was alles net n plesier en n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Die Span van Lyon Paradise

Lyon Paradise
Theuns K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns K
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs.

Rustige omgewing en naby Potchefstroom.

Sarita K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sarita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Dit was regtig net 'n oorslaap gewees, die kamers was netjies en die omgewing is rustig. Die aanwysing kan egter verbeter word, veral die ingang na die agterste parkering, dit is bietjie verwarrend, veral as jy in die nag reis.

Julie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gerieflik vir 'n aand of so.

Die Einaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was skoon en netjies. Dit is heel gerieflik gewees vir 'n aand se oorslaap. Die tuine is baie goed versorg.

Lyon Paradise's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang, en ek is bly julle het dit geniet by ons. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Lyon Paradise
Johann B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Gesin met tieners

Maklik om te kry, vriendelike diens en uitstekende geriewe.

Stunning venue met goeie geriewe, goed geleë en absoluut waarde vir geld! Perfek vir enige geleentheid. Ons sal beslis weer gaan!

Fanie O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie O
Gesin met tieners

Skoon, netjies, beslis goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Rudolf S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles reg.

Plek is netjies en skoon. Sou graag glase in die kamer wou hê.

Gert B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n plaas se geld, uiters teleurstellend.

Moeilik om verblyf te kry as groot saamtrek op 'n plek plaasvind. Moes vroeg byeenkoms bywoon. Moes opsie vat van oop plekke beskikbaar. Fout. Eerder Parys en maar vroeër opstaan. Lyon Paradise sal my nooit weer sien nie. Ver uit dorp. Baie baie voertuig geraas langs groot pad. Moes opstaan en alle vensters toemaak. Geen yskas, mikrogolf, kan nie eers ketel in klein beknopte wasbak onder kraan geplaas kry vir water intap nie. Kasdeur te naby bed, kan skaars oopmaak. Beslis nie self-catering nie. Luukshede soos swembad daar êrens tel nie punte as winterseisoen is nie. Laat dit maar buite jul duur koste. Vir 'n plek tussen êrens en nêrens , baie baie buitensporig duur. Ten minste met meer as 'n derde te duur. Die groot brulpadda wat deurnag luid geskreeu het was die hoogtepunt. Daar was geen sprake van slaap met hewige padgeraas in elk geval nie. Betaal my gerus 'n deel van die onbillike verblyfkoste terug as jul eerlik is. Ons moes buite eet. Enigste beskikbare plek om 'n bord (eie borde, daar is nie) neer te sit. Skande. Billike tarief en dit is 'n redelike opsie vir die motoris op pad wat net will oë rus. Maar prys en padgeraas vir rustige oornag? Bly maar ver weg.

Lyon Paradise's terugvoer

Geagte Gert,

Ons by Lyon Paradise is jammer dat u ons pragtige plek van swak gehalte en buitensporig duur gevind het. Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om op u resensie te reageer:

Ons vra omverskoning vir die paddakoor. Ons probeer elke week die Koi dammetjies skoon maak en probeer sover moontlik die paddas daaruit hou. Die geval was ongelukkig onvoorsiene ons kon dit regtig nie verhelp nie.

Ons wil ook graag noem dat – soos geadverteer - ons akkommodasie van so aard is dat ons oornag fasilitiete bied met die opsie van ontbyt. Ons bied nie selfsorg akkommodasie nie. Daarom die nalate van mikrogolfoonde, borde, yskaste ens. Jammer as daar enige misverstande daaromtrent was.

Verder probeer ons regtig kompeterend te wees in die mark deur ons pryse met die omliggende plekke te vergelyk. Ons is van mening dat dit redelik goed vergelyk. In daardie lig gaan ons ongelukkig geen terugbetaling aan u sal maak nie, maar u is meer as welkom om ons enige tyd weer te besoek.

Vriendelike groete,
Die Span by Lyon Paradise

Lyon Paradise
Bernadette C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette C
Saam met vriende

Gemaklike verblyf en baie vriendelike diens.

Lyon Paradise het ons plesierig verras! Naby genoeg aan die dorp om gou 'n draai daar te maak en ook gemaklike en luukse kamers om net in te rus. Baie mooi en netjiese perseel en baie goeie en vriendelike diens.

Lyon Paradise's terugvoer

Halo Bernadette,

Vreeslik dankie vir die mooi resensie.

Dit was net ons plesier. Dit was lekker om julle te kon ontvang.

Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete

Die Lyon Paradise Span

Lyon Paradise
Martie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Baie dankie. Sal aanbeveel.

Lyon Paradise's terugvoer

Baie dankie Martie, dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.

Lyon Paradise
Magdel J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel J
Gesin met tieners

Lekker, mooi, gerieflik, pragtig en vriendelike personeel.

Mooiste mooi tuin. Dankie vir 'n lekker lekker verblyf.

Lyon Paradise's terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon ontvang.

Lyon Paradise
Hanlie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Enkelreisiger

Baie keurig en verfrissend!

Lyon Paradise skep 'n indruk van puik instandhouding - wooneenhede sowel as tuine!

Lyon Paradise's terugvoer

Baie dankie Hanlie, dit was 'n plesier om jou te ontvang en verblyf te kon verskaf. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Lyon Paradise
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On The R501, , Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDgMrBt1ig1wGILfiJGtdYwnwJ550MdxohfpzCFPHsP1BdfKKQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 On The R501 13 km outside of Potchefstroom, Oudedorp 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.595757 27.116832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!