LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lyronne Guest house, Shuttle and Tours | LekkeSlaap
+39

Lyronne Guest house, Shuttle and Tours

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 3, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lyronne Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Parow-Noord in Kaapstad geleë. Die gastehuis is naby die N1 geleë en bied dus maklike toegang tot hoofweë, gewilde besienswaardighede en winkelsentrums.

Verblyf word in 3 gastekamers gebied wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke kamer het 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n toilet, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. 'n Pendeldiens en toere kan ook teen 'n ekstra koste bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Lyronne Guest house, Shuttle and Tours
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Danie Theron-straat 3, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lyronne Guest house, Shuttle and Tours het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 3, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5e2e164112572987ecba8d226921bbf024bee4ab30cdf7d2f6441f650d5851f258013e7e29b7e6c9c3be7a0f3afdc8756b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Danie Theron Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.889586153077 18.572436206746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!